Wiskunde: Graad 6-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

  • 0

Die antwoord is seshonderd-twee-en-dertigduisend-vierhonderd-en-sewe. As jy in graad 6 is en wonder wat die vraag is, kan jy hierdie gratis Wiskundevraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit aflaai en vir jou Wiskunde-eksamen hierdie kwartaal voorberei. 

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top