Pasverskyn: Boei deur Jean Meiring
2026-09-30In Boei word 85 boekresensies oor twee dekades heen saamgebind. Hierdie bundel toon die reikwydte van Meiring se kritiese stem: van biografieë en geskiedskrywing tot romans, poësie en politieke denke.
Persverklaring: ATKV eer Kunstekaap by Tienertoneelfinaal
2026-09-30Die ATKV het ’n besonderse verhouding met die Kunstekaap en die organisasie is al jare lank ’n rolspeler in die Kunstekaap se visie vir jeugontwikkeling, ontwikkeling van gehore en die skep van toegang tot die kunste.
Uitnodiging: FilosofieKafee – Die etiek van plek
2026-09-30Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 2 Oktober in Wellington. Schalk Engelbrecht is die spreker.
Gewildste plasings op LitNet: 23 tot 29 September 2026
2026-09-30Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 23 tot 29 September 2026.
Persverklaring: Antjie Krog se "laaste boek" wen groot Afrikaanse boekprys
2026-09-26Sy is een van sewe pryswenners wat Saterdagaand 26 September 2026 by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad bekroon is vir skryfwerk wat gedurende 2025 verskyn het. Altesaam vyf boekpryse en twee resensiepryse met ’n totale prysgeld van R1,4 miljoen is toegeken.
Persverklaring: RSG se blinknuwe radiodramaseisoen beloof 14 stukke topklas Afrikaanse vermaak
2026-09-25RSG se radioteater is waar Afrikaanse stories, legendes van radio en blinknuwe talent steeds koning kraai. Nooi almal wat jy ken om saam te luister, want niks bring mense bymekaar soos ’n goeie storie nie.
Persverklaring: Joshlin Smith radiodrama konfronteer kinderverdwyning, kollektiewe gewete en verantwoordelikheid op RSG
2026-09-25Teen die agtergrond van ’n gemeenskap wat vinnig oordeel, word die verhaal ook ’n ondersoek na die vele vorme van kinderuitbuiting en mensehandel, en na hoe maklik ’n vermiste kind se verhaal deur sensasie en openbare verontwaardiging oorgeneem kan word.
Nuut van Human & Rousseau: Rillers: Omnibus 2 deur François Bloemhof
2026-09-25Twee van François Bloemhof mees geliefde grilstories in een boek.
New from Kwela: How to stop being a naai by Mia Arderne
2026-09-25In other words, he’ll try anything except go to actual therapy.
Pasverskyn: Silas en die ysbeer op Tafelberg deur Annie Klopper en Zandré Coetzer
2026-09-25Wanneer sy ouma eendag weg is, skraap Silas al sy moed bymekaar om haar in Droomland te gaan soek.
Persverklaring: SA Akademie se Algemene Simposium 2026 – volledige program
2026-09-23Hoe kan KI navorsing en onderrig ondersteun? Wat gebeur wanneer dit onjuiste inligting lewer? En hoe verander dit die manier waarop mense kennis ontwikkel en kreatief werk? Hier is al die inligting oor die SA Akademie se Algemene Simposium 2026, wat op 1 en 2 Oktober gratis bygewoon kan word.
Gewildste plasings op LitNet: 16 tot 22 September 2026
2026-09-23Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 16 tot 22 September 2026.
Uitnodiging: Nota van Brel – Moenie weggaan nie!
2026-09-21Kom geniet tydlose musiek met klavier, viool, tjello, perkussie en kitaar, terwyl Petronel met haar fyn humorsin en engelstem tot in jou diepste menswees sing soos net sy kan.
Persverklaring: Pryse vir spanningslektuur en niefiksie, asook die ATKV-Prosaprys
2026-09-18Hartlik geluk aan al die wenners van vanjaar se ATKV-Woordveertjies! Dit is vir die ATKV ’n voorreg om Afrikaans se woordmeesters op hierdie manier te vereer.
