LitNet

LitNet

Persverklaring: Opkomende digters kan by Tuin van Digters 2026 naam in hoed gooi

LitNet Feeste 2026-09-04

Opkomende (en waagmoedig genoeg) digters kry weer vanjaar by die Tuin van Digters-fees by die Breytenbach Sentrum op Wellington kans om hul stem te laat hoor. Die fees se immergewilde “open mic”-sessie vind op Saterdag 12 September om 13:00 plaas, met sanger en liriekskrywer Deon Meiring wat die program sal lei.

Persverklaring en uitnodiging: The ephemeral nature of things – a provocation, ’n solo-uitstalling deur Laurette de Jager

LitNet Kuns 2026-09-04

Die Gallery at Glen Carlou in Klapmuts/Simondium is verheug om die opening van The ephemeral nature of things: a provocation, ’n solo-uitstalling deur Laurette de Jager op die 6de September, aan te kondig.

Persverklaring: SA Akademie wag aansoeke in vir M- en D-beurse vir 2027

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-09-04

Aansoeke vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se 2027 magister- en doktorale beursprogram word nou ingewag.

Wiskunde: Graad 6-vraestel en memorandum, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-09-04

Is jy in graad 6 en hoe lank groei jou neus as jou ouers vra of jy al vir jou Wiskundetoets voorberei het? Gelukkig kan Wilhelm du Toit se gratis vraestel en memorandum jou help om van lengtes te leer, en ook die res van jou toetswerk te verstaan. Laai dit hier af.

Press release: The programme of Wordfest 2026

LitNet Books and writers 2026-09-04

Wordfest 2026 takes place on Friday 18 September and Saturday 19 September at the Amazwi South African Museum of Literature in Makhanda. Here is the programme.

Wiskunde: Graad 7, vraestel en memorandum, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-09-04

Is jy in graad 7 en moet jy voorberei vir jou Wiskundetoets? Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou help. Jy kan dit hier aflaai.

Afrikaans Huistaal: Graad 12, vraestel en memorandum, kwartaal 3

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-09-04

Is jy in graad 12 en is jy benoud oor die eksamen? Cecilia Klopper se gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum, wat jy hier kan aflaai, kan jou met jou voorbereiding help. Breek ’n rekord met jou punte hierdie rekordeksamen!

Persverklaring en uitnodiging na Bookshelf 4 by Ken Forrester Wines: Jonathan Amid praat met Carel van der Merwe, Rudie van Rensburg, Martin Steyn en Dewet Bisshoff

LitNet Boeke en skrywers 2026-09-04

Jy word uitgenooi na die boekgesprek op die 17de September 2026. Dit beloof oudergewoonte ’n onvergeetlike aand van uitsonderlike wyn, heerlike kos, samesyn uit die boeke en voortreflike gesprek te wees. Hier is nog inligting.

LitNet: Die Wilde Weste

LitNet Nuusbrief 2026-09-03

LitNet: Die Wilde Weste

Persverklaring: Algemene Simposium 2026 fokus op KI

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-09-02

Bywoning is gratis. Referate word in persoon by die SA Akademie, Ziervogelstraat 574, Arcadia, Pretoria, aangebied; virtuele bywoning is wel moontlik op versoek.

Persverklaring: Beendere dra boodskap van lewe in unieke ABO-kunsuitstalling

LitNet Kuns 2026-09-02

Haar kunswerke word op dierebene uitgesny en geskilder – ’n unieke kunsvorm wat op besonderse wyse aansluit by die historiese betekenis en emosionele atmosfeer van die Senotaafsaal.

Gewildste plasings op LitNet: 26 Augustus tot 1 September 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-09-02

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 26 Augustus tot 1 September 2026.

Nuut by Tafelberg: Bobbob die robo-meerkat en die rebelse rugbybal deur Marion Erskine, Heléne de Clercq en Bernard de Jager

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-09-01

Hulle beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus. Sal BOBBOB  kan help dat Tumi die span haal? 

Nuut by Turksvy: Vere langs die pad deur Stephan Henrico

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-09-01

Ons almal word gevorm deur ervarings, indrukke en gebeurtenisse, maar nie almal kan, soos Stephan Henrico, afstandelik perspektief daarop gee nie. In sy geval is dit sy grootwordjare, sy loopbaan as weermagoffisier, sy rol as gesinsman, maar ook plek, tyd en omgewing, wat die grootste rolle in sy lewe speel.

Nuut by LAPA: Net na die storm deur An-Mari do Carmo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-09-01

Met net ’n paar blikkies kos, ernstige beserings en geen werkende selfone nie, moet hulle probeer oorleef tot redding kom … ás dit kom.

Top