
Prent: © Miguel Á. Padriñán op Pexels, verskyn onder gratis lisensievoorwaardes
Is jy in graad 4 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Laai Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum af om jou met jou voorbereiding te help.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:

