Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal

  • 0

Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort Afrikaans Huistaal-eksamen? Laai Eugene van der Westhuizen se gratis oefenvraestelle en memoranda af om jou met jou voorbereiding te help.

Klik hier om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai (die memo’s is onderaan die vraestelle).

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top