LitNet

LitNet

Persverklaring: Veer in die hoed vir woordkunstenaars

LitNet ATKV-Portaal 2026-09-17

Met die ATKV-Woordveertjies bekroon die ATKV outeurs wat deur hul woordkuns ’n lewende erfenis bou.

LitNet: Gratis Wiskunde-klasse

LitNet Nuusbrief 2026-09-17

LitNet: Gratis Wiskunde-klasse

Nuut by Tafelberg: Twee halwes maak ’n hele deur Marita van der Vyver

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-09-17

Cass se sorgvrye lewe op Lesbos is in kontras met Lira en Eugenie, hulle ma, se perfek voorafbeplande lewe in Kaapstad.

Nuut by LAPA: Silas en die ysbeer op Tafelberg deur Annie Klopper en Zandré Coetzer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-09-17

Wanneer Ouma eendag weg is, skraap Silas al sy moed bymekaar om haar in Droomland te gaan soek.

Pasverskyn: Daardie lewe deur Ria Winters

LitNet Boeke en skrywers 2026-09-16

In hierdie literêre biografie van die Suid-Afrikaanse romanskrywer, historikus en vertaler Karel Schoeman put Ria Winters uit nuwe argivale bronne, koerantartikels en persoonlike korrespondensie, en plaas sy lewe en werk binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Persverklaring: ATKV-Kinderboektoekennings vier stories en lees

LitNet Kinderboeke 2026-09-16

Die ATKV-Kinderboektoekennings bekroon jaarliks die gewildste Afrikaanse kinderboeke wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. Die beoordelaars is jong lesers self – iets wat hierdie toekennings van ander onderskei.

Gewildste plasings op LitNet: 9 tot 15 September 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-09-16

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 9 tot 15 September 2026.

Persverklaring: Oproep om referate – 1ste Kongres van die Afrikaanse Taalkunde-en-Letterkundevereniging

LitNet Akademies en skole 2026-09-14

Die ATLV is in die lewe geroep met die doel om ’n verenigde Afrikaanse akademiese landskap te verken en te karteer. Kinese, die beweging of verandering van ’n organisme in reaksie op ’n bepaalde stimulus, vorm daarom ’n gepaste kongrestema. Opsommings moet teen 30 April 2027 ingedien word.

Wiskunde-video: Graad 8 – totale buite-oppervlakte van 'n prisma, metode 2

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-09-14

In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld metode 2 vir die berekening van totale buite-oppervlakte van 'n prisma vir graad 8’s - hier’s ’n formule!

Wiskunde-video: Graad 8 – totale buite-oppervlakte van 'n prisma, metode 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-09-14

In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld metode 1 vir die berekening van totale buite-oppervlakte van ’n prisma vir graad 8’s.

Wiskunde-video: Graad 8 – omgekeerde Pythagoras

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-09-14

In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld die omgekeerde Pythagoras-stelling vir graad 8’s.

Wiskunde-video: Graad 8 – Pythagoras se stelling

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-09-14

In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld Pythagoras se stelling vir graad 8's.

LitNet: Europese skokgolwe

LitNet Nuusbrief 2026-09-10

LitNet: Europese skokgolwe

Tuin van Digters-persverklaring: Ons Klyntji – klein boekie met groot impak

LitNet Boeke en skrywers 2026-09-10

Die 130ste jaargang van Ons Klyntji is beslis ’n lekker ronde getal om te vier, en ja, die positiewe terugvoer jaarliks oor die inhoud van die zine is ook goed om te hoor. Die grootste plesier wat hy egter uit elke nuwe uitgawe kry is om te sien hoedat ontluikende, dikwels haas onbekende digters daardeur kans kry om hul name saam met dié van legendes in die lange inhoudsopgawe te sien. So vertel joernalis Toast Coetzer, een van die gereelde redakteurs van dié monochroom broeksak-grote publikasie met heelwat oemf. 

Program: Tuin van Digters 2026

LitNet Boeke en skrywers 2026-09-10

Almal word hartlik uitgenooi  na die 15de Tuin van Digters-fees wat op Vrydag 11 en Saterdag 12 September 2026 by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind.

Top