
Boekomslag: https://www.litnet.co.za/koning-mohlomi-seun-van-monyane-deur-sm-guma-n-resensie/
Jy word uitgenooi na die bekendstelling van hierdie boek op Saterdag, 31 Oktober 2026 om 10:00 vm in Somerset-Wes se stadsbiblioteeksaal, op die hoek van Andries Pretorius- en Victoriastraat. Chris van der Merwe lei die bespreking wat rondom vier uittreksels uit die vertaling aangebied word. Die stukke word voorgelees deur Amelia Bronn terwyl Chris Swanepoel die agtergrond tot elke uittreksel sal skets. ’n Kamermusiektrio sorg vir ’n rustige voorspel tot die geleentheid.
Lees ook:

