Afrikaans Huistaal: Graad 4-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

  • 0

 

Prent: ©JillWellington op Pixabay, gepubliseer op 15 January 2017 - gepubliseer onder Pixabay se lisensievoorwaardes

Is jy in graad 4 en skryf jy amper Afrikaans Huistaal-eksamen? Hier is gratis oefenvraestelle en memoranda deur Eugene van der Westhuizen om jou met jou voorbereiding te help. Een van die stories handel oor Ouma se pantoffels!

Klik hier om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai (die memorandum is onderaan die vraestelle).

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top