Persverklarings: Kom hou die naweek Kaapse Krismis!

  • 0

Storieverteller Danneline Ramsden en skrywer, regisseur en sangeres Melissa Moses bring ’n produksie op die planke wat in hierdie feestyd die wêreld van die Kaapse Vlakte en die landskap van Namakwaland met mekaar versoen het. Daar is vertonings in Kuilsrivier en Idasvallei!

 

Lees ook:

Kaapse Krismis – van die Kaapse Vlakte tot in Namakwaland

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top