Nuut by Human & Rousseau: Zara deur Valda Jansen

  • 0

Klara Thomas, ’n Kaapse skrywer, werk aan ’n roman oor Zara Schmelen, ’n Namavrou wat ongeveer 1793 naby Steinkopf in Klein Namakwaland gebore is. Zara trou met die Duitse sendeling Hinrich Schmelen en saam vertaal hulle die  Evangelies in Nama. In die Nasionale Biblioteek en ou dagboeke volg Klara haar spore en probeer sy dié merkwaardige vrou se stem en lewenswerk uit die skadu’s lig.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top