Op die redakteur se lessenaar
Nuut van Human & Rousseau: Rillers: Omnibus 2 deur François Bloemhof
2026-09-25Twee van François Bloemhof mees geliefde grilstories in een boek.
New from Kwela: How to stop being a naai by Mia Arderne
2026-09-25In other words, he’ll try anything except go to actual therapy.
Nuut by Tafelberg: Twee halwes maak ’n hele deur Marita van der Vyver
2026-09-17Cass se sorgvrye lewe op Lesbos is in kontras met Lira en Eugenie, hulle ma, se perfek voorafbeplande lewe in Kaapstad.
Nuut by LAPA: Silas en die ysbeer op Tafelberg deur Annie Klopper en Zandré Coetzer
2026-09-17Wanneer Ouma eendag weg is, skraap Silas al sy moed bymekaar om haar in Droomland te gaan soek.
Nuut by Naledi: Herskrywing, representasie en intermediasie deur HP van Coller en A van Jaarsveld
2026-09-09Een van die sterkpunte van die manuskrip is die saamvoeging van verskeie vorme van herskrywing, veral ook oor genregrense. Daarom is die bespreking van genrekonvensies en -teorie in die slothoofstuk insiggewend en veral hierdie hoofstuk sal van waarde wees vir navorsers en nagraadse studente.
Nuut by Tafelberg: Los bietjie plek vir magic deur Cliffordene Norton
2026-09-09Terwyl Nairobi probeer om beheer oor haar lewe te herwin, word sy gedwing om die verlede en sy spookagtige raaisels in die oë te kyk.
Nuut by Tafelberg: Bobbob die robo-meerkat en die rebelse rugbybal deur Marion Erskine, Heléne de Clercq en Bernard de Jager
2026-09-01Hulle beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus. Sal BOBBOB kan help dat Tumi die span haal?
Nuut by Turksvy: Vere langs die pad deur Stephan Henrico
2026-09-01Ons almal word gevorm deur ervarings, indrukke en gebeurtenisse, maar nie almal kan, soos Stephan Henrico, afstandelik perspektief daarop gee nie. In sy geval is dit sy grootwordjare, sy loopbaan as weermagoffisier, sy rol as gesinsman, maar ook plek, tyd en omgewing, wat die grootste rolle in sy lewe speel.
Nuut by LAPA: Net na die storm deur An-Mari do Carmo
2026-09-01Met net ’n paar blikkies kos, ernstige beserings en geen werkende selfone nie, moet hulle probeer oorleef tot redding kom … ás dit kom.
Nuut by Human & Rousseau: ’n Knippie moord deur Elsa Winckler
2026-08-27Klara Beyers, die gastehuiseienaar op Somersee, is heldersiende en kan onheil in haar nek voel kriewel die oggend toe Dewald Rademeyer sonder ’n bespreking op haar drempel staan.
New from Jonathan Ball: Where to from here? by Tara Roos
2026-08-27Tara Roos cuts through the political noise with this analysis of South African politics that argues that we have entered the age of uncertainty as populism is on the rise.
New from Kwela: A love that hurts by Cathrine Phiri
2026-08-27Skylar Phakade, 28, is a fashion designer who falls in love with a man named Mduduzi Gumede. But there is one catch: Mduduzi is unemployed.
New from Kwela: Wisani and the Bafokeng brothers by Thandi Moagi
2026-08-27Wisani Maluleke is studying at Wits and juggling three jobs to keep the lights on while caring for her bedridden mother and her younger brother.
Nuut by LAPA: Maleierkind deur Wendy Maartens
2026-08-21Maleierkind – stories uit die Bo-Kaap is ’n kleurvolle bundel verhale wat die geskiedenis, mites en volksverhale van die Kaapse Maleiergemeenskap laat herleef.
New from Batya Bricker: The boy in the barrel by Eric Lieberman
2026-08-05A historical novel based on the true story of Eric Lieberman’s grandfather, Izzy Lieberman.
New from Pan Macmillan: The dogs of Vivo by Sven Axelrad
2026-08-05Welcome to Vivo. Art, Maggie and Felix spend all their time at the Mean Monsoon, drinking and talking about making it big. Art loves Maggie but has a problem with his heart. Maggie loves music but can’t get a break. Felix, who’s currently homeless, loves everyone.
Nuwe Afrikaanse vertaling deur Chris Swanepoel: Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma
2026-07-27Juis daarom is die vertaling van klassieke werke uit een Suid-Afrikaanse taal na ’n ander so uiters belangrik, om die skeiding wat taal bewerk, te oorbrug en om te vorder in die rigting van ’n inklusiewe Suid-Afrikaanse geskiedenis en letterkunde.
Nuut by Pan Macmillan: Vreemde dinge kan op ’n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs
2026-07-21In hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en ander towerwesens skep Jaco Jacobs ’n moderne sprokie wat hulde bring aan die wonder van boeke en die verbeelding.
Nuut by Protea: Joshlin, meer as ’n naam deur Herschelle Benjamin
2026-07-21Hierdie toneelstuk is gebaseer op die tragiese verhaal van Joshlin Smith, die sesjarige meisie wat in Februarie 2024 geheimsinnig buite haar huis in Saldanhabaai verdwyn het en nog steeds nie gevind is nie.
Nuut by Protea: Laaitie mettie biscuits deur Christo Davids
2026-07-16Laaitie mettie biscuits is nie ’n toneelstuk nie; dis is ’n wekroep. Dit vra moeilike vrae oor ons samelewing en hoe ons omgaan met die kwesbaarste onder ons. Dit is intens, roerend en onontkombaar.
