Op die redakteur se lessenaar
New from Flyleaf: We, the People – 30 Years of Art and Democracy in South Africa by Liese van der Walt
2026-03-25What does South Africa look like 30 years after its first democratic election? We, the People bring together 70 contemporary artists and over 100 works that actively engage, challenge, and reimagine our political life.
Nuut by Tafelberg: Biltong en Dior deur Louis Jansen van Vuuren
2026-03-18As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie.
Nuut by Pan MacMillan: Rorisang & Morena: Hoera! Dis Vakansie! deur Refiloe Moahloli
2026-03-11Dis skoolvakansie. Rorisang en Morena se neefs Wande en Litha bly by hulle. Mamma neem hulle na die rolskaatsbaan, waar hulle almal baie pret het. Die seuns jaag, en Morena wen, maar hy leer gou dat trots voor ’n val kom ...
Nuut by Queillerie: Einde en begin deur Michèle Meyer
2026-03-11Op ’n sendingstasie in die destydse Rhodesië beleef die kind Marié die wêreld om haar met verwondering, humor, nuuskierigheid en, soos sy ouer word, met groeiende ontnugtering.
Nuut by Naledi: Gertuida Gans leer ’n les deur Halrike Breytenbach
2026-03-05Gertruida Gans woon saam met haar ouers by Vygieboomdam. Sy verontagsaam Pappa en Mamma Gans se reël, verdwaal en beland amper in groot moeilikheid. Gelukkig kom Hanna Hadida tot haar redding.
Nuut: The poetry whisperer’s workshop, saamgestel deur Elsibe Loubser McGuffog
2026-03-05Die digbundel is ’n geskenk aan die deelnemers van die werkswinkel en ook ’n groot dankie aan Iziko (wat my geborg het), sowel as die gassprekers.
New from Pan Macmillan: Falls the shadow by Mike Nicol
2026-03-05Close her down, comes the order from on high. Kill her, in other words.
New from Jonathan Ball: Pillow talk by Nivashni Nair Sukdhev
2026-02-26Pillow talk is the first of a series set in the fictional town of Rally in KwaZulu-Natal from the new queen of South African romance.
Nuut by Human & Rousseau: Die ooggetuie deur Wilna Roux
2026-02-26Julia is die kamerprokureur in Izak Marais se regspraktyk op Worcester. Wanneer hy die oggend voor ’n groot hofsaak ineenstort, moet Julia dringend sake beredder – ten spyte van die feit dat sy gesweer het sy sit haar voete nooit weer in ’n landdroshof nie.
Nuut by Human & Rousseau: Die avonture van Helga Roets deur Riaan Grobler
2026-02-26Helga Roets woon al ses jaar by Silwerhare Aftreeoord, maar danksy haar motortjie bly sy bedrywig. Wanneer sy deur die oogarts met makulêre degenerasie gediagnoseer word, is Helga raadop. Dis dan so ’n bedrywige week wat voorlê, twee begrafnisse en ’n troue in die Paarl!
Nuut by Naledi: Doller as kopaf deur William Oosthuizen
2026-02-26Doller as kopaf bied ’n knipoog-kykie na die doen en late van ’n groep afgetredenes in ’n luukse, maar uiters saai, aftreeoord.
Nuut by Human & Rousseau: Volmaan in Baviaanskloof deur Jeanette Stals
2026-02-19Die oggend van volmaan begin Fransien haar tog na die berg se kruin en onder die waaksame blik van die maan gebeur iets wat Fransien se lewe onherroeplik verander.
Nuut by Tafelberg: Vier seisoene kind deur Wilna Adriaanse
2026-02-19Die woord weduwee is ’n verdrietige woord, ’n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid.
Nuut by Naledi: Duifblou deur Mariane le Roux
2026-02-19Die polisieondersoek en uiteindelike hofsaak veroorsaak verdere trauma, maar een middag is Duif net daar. Alwyn ontferm hom oor die beseerde geveerte. Hierdie teer daad bring ’n nuwe, betekenisvolle wending aan hoe hy en sy ma hulle rousmart verwerk.
Nuut by Naledi: Die oeroue deur Etienne Lombard
2026-02-19Wanneer inwoners begin verdwyn, laat hulle slegs vreemde swart as agter op hul lakens, en Sandra ontdek dat haar voorouers diep verweef is met ’n oeroue entiteit wat elke dertig jaar uit sy sluimering ontwaak om sewe siele te eis.
Nuut by Human & Rousseau: Sneeuwitjie en die sewe dwergies
2026-02-19Wanneer die wrede koningin van haar ontslae wil raak, bevind Sneeuwitjie haar diep in die woud. Daar kom sy af op ’n fraai huisie waar sewe dwergies woon. Hulle nooi haar om by hulle te bly, maar wat as die koningin daarvan uitvind?
Nuut by Human & Rousseau: Die slapende skoonheid
2026-02-19’n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek, wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak.
Nuut by Human & Rousseau: Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes
2026-02-04Soetdoring in die ruigtes is meer as ’n historiese roman – dit is ’n meditasie oor trauma en genesing, oor die mensdom se vermoë tot beide vernietiging en verlossing.
Nuut by Human & Rousseau: Drie misdade in ’n knoop deur Eleanor Baker (as Alex Muller)
2026-02-04Speurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na ’n dorp in die Suid-Kaap. Maar weldra vind hy onheil is nie beperk tot die grootstad nie.
Nuut by Human & Rousseau: Die rooi angelier deur Eleanor Baker (as Alex Muller)
2026-02-04Speurder Adriaan Kruger is op die spoor van ’n moordenaar wat só pynlik netjies te werk gaan dat hy oënskynlik geen leidrade agterlaat nie. Boonop lyk dit asof die moordenaar doelbewus kat-en-muis met hom speel.
