Nuut by Tafelberg: Twee halwes maak ’n hele deur Marita van der Vyver

  • 0

Lira word na ’n Griekse eiland gestuur om by haar ouer halfsuster Cass te gaan bly nadat ’n skandaal haar gesinslewe uitmekaar ruk. Cass se sorgvrye lewe op Lesbos is in kontras met Lira en Eugenie, hulle ma, se perfek voorafbeplande lewe in Kaapstad. Op die eiland ontmoet Lira ook vir Erik, ’n Nederlandse kelner by een van die plaaslike restaurante. Sal die eiland vir vampier-Lira uit haar dop laat kruip en leer om in die oomblik te leef?

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top