Nuut by Protea: Douwenis deur Daniël Lötter

  • 0

Douwenis is ’n meesleurende historiese roman oor wat gebeur as ’n gemeenskap se geheime nie meer begrawe kan bly nie. Wanneer ’n moord op die plaas Douwenis die Hantamwyk skud, word die Van der Merwe-familie se naam, eer en skuld onder ’n vergrootglas geplaas – en elke "getuie" dra ’n ander weergawe van dieseltde waarheid. Dit is ’n verhaal van mag en afhanklikheid, geloof en geweld, liefde en verraad – waar dit nie net oor die vonnis van een man gaan nie, maar oor ’n hele gemeenskap se gewete.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top