Nuut by Tafelberg: Bobbob die robo-meerkat en die rebelse rugbybal deur Marion Erskine, Heléne de Clercq en Bernard de Jager

  • 0

In BOBBOB die robo-meerkat en die rebelse rugbybal wil Tumi desperaat die Goudrand-rugbyspan haal. Hy is vinnig, maar kan nie goed vang nie. In Pretoria oefen hy en De Wet onder die jakarandas, tot hulle die tweede ploemplafsteen ontdek en vir BOBBOB ontmoet! Hulle beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus. Sal BOBBOB  kan help dat Tumi die span haal?

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top