Nuut by Human & Rousseau: ’n Knippie moord deur Elsa Winckler

  • 0

Klara Beyers, die gastehuiseienaar op Somersee, is heldersiende en kan onheil in haar nek voel kriewel die oggend toe Dewald Rademeyer sonder ’n bespreking op haar drempel staan. ’n Dag later word Dewald se lyk met ’n naaldwerkskêr in sy nek gevind.

Kolonel Mack Biesenbach is eerste op die toneel waar hy ’n geskokte Klara met bloed op haar hande aantref.

’n Knippie moord is humoristies, propvol kinkels en kleurryke karakters, en natuurlik ook ’n tikkie romanse!

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top