LitNet

LitNet

Press release: Poets selected for Woordeloos anthology

LitNet Books and writers 2026-05-20

We received 240 submissions from poets across southern Africa. The poems showcased inventive use of language, humour, interplay between languages, truth-telling, and remarkable attention to specific details.

Persverklaring: Ink Skryf in Afrikaans dig- en skryfkompetisie 2026

LitNet Skryfkompetisies 2026-05-20

Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in drie spogbloemlesings opgeneem gaan word.

Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-05-20

Is jy in graad 10 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!

Wiskunde: Graad 9-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-05-20

Is jy in graad 9 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!

Gewildste plasings op LitNet: 13 tot 19 Mei 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-05-20

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 13 tot 19 Mei 2026.

Uitnodiging: FilosofieKafee – Ode aan die mensdom, Sophocles, Antigone, 332–375

LitNet Menings 2026-05-20

Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Saterdag 30 Mei in Pretoria. Danie Lombard is die spreker.

Persverklaring: Uit RSG Radioteater se argief – Slang in die gras op Donderdagaand 21 Mei om 20:00

LitNet Leefstyl 2026-05-19

Luister gerus Donderdagaand 21 Mei na Chris Majiedt se radiodrama, Slang in die gras.

Persverklaring: Vier kannas vir plekspesifieke teater by KKNK

LitNet KKNK 2026-05-18

Uitnemendheid by die KKNK, geborg deur Absa, word jaarliks met Kannas beloon en vanjaar se glansgeleentheid is by Leopard’s Leap in Franschhoek aangebied.

Press release: Artscape Theatre presents Please, don’t call me moffie

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-05-18

Starring Cape Town-based actor Anzio September, a UCT Theatre and Performance graduate, the play sees him seamlessly embody five distinct characters in a performance that is as emotionally raw as it is captivating.

LitNet: Knetterslim

LitNet Nuusbrief 2026-05-15

LitNet: Knetterslim

Press release: The wind and the word, on Breytenbach’s legacy

LitNet Books and writers 2026-05-15

What is Breyten Breytenbach’s poetic legacy? His daughter Daphnée Breytenbach and his French translator Georges Lory join Catherine du Toit, head of the French department at Stellenbosch University, for a conversation on Breytenbach’s lasting influence on French and South African literature at the Franschhoek Literary Festival.

Save the date: Schreiner Karoo Writers Festival

LitNet Books and writers 2026-05-15

For anyone who loves reading, writing and the Karoo, please join us at the Schreiner Karoo Writers Festival from Thursday evening 18 June until Saturday night 20 June.

Persverklaring: LAPA Jeugromankompetisie 2025 se wenboeke aangekondig

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2026-05-15

Dié kompetisie word elke tweede jaar aangebied, en soos in die verlede, het van ons land se gewildste skrywers en vorige wenners weer die pen opgeneem. Met nagenoeg 60 inskrywings was dit geen geringe taak om die wenners te kies nie.

Nuut by Human & Rousseau: Soek in die boek: Goeters wat gaan deur De Wet Hugo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-05-14

Welkom by ’n opwindende reis met voertuie op land, water en in die lug! Elke bladsy bied ’n nuwe avontuur: ’n fiets met ’n klokkie wat lui, ’n groot geel bus vol passasiers en ’n stoomtrein wat op die spore ry.

Nuut by Human & Rousseau: Wat ruik so? In die huis deur Buddy en Barney

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-05-14

Ontdek die skuldige agter die gesin se geheimsinnige reuk! Laat jong lesers elke huishoudelike verdagte ondersoek.

Top