Wiskunde: Graad 6-vraestel en memorandum, derde kwartaal

  • 0

Prent: ©jackmac34 op Pixabay, gepubliseer op 10 Januarie 2015 onder gratis lisensievoorwaardes.

Is jy in graad 6 en hoe lank groei jou neus as jou ouers vra of jy al vir jou Wiskundetoets voorberei het? Gelukkig kan Wilhelm du Toit se gratis vraestel en memorandum jou help om van lengtes te leer, en ook die res van jou toetswerk te verstaan. Laai dit hier af.

Klik hier om die vraestel gratis af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top