Wiskunde: Graad 1-vraestel en memo, derde kwartaal

  • 0

Prent: Sergei Belozerov op Pixabay, gepubliseer op 23 September 2018

Is jou kind in graad 1 en wil jy saam met hom voorberei vir die kwartaal se Wiskundetoetse? Laai speel-speel en in ’n japtrap Tharina Joubert se gratis toets en memorandum hier af.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Alle prente in die vraestel en memorandum is in die openbare domein op publicdomainvectors beskikbaar.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top