Voorlopige program van die 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée
2026-04-15Alle gesprekke is gratis. Bespreek vroegtydig verblyf.
Uitnodiging na die bekendstelling van Aan die hemeltrans
2026-04-15Tafelberg nooi jou na die bekendstelling van Anton Roodt se Aan die hemeltrans. Ingrid Winterbach sal in gesprek wees met Anton.
Gewildste plasings op LitNet: 8 tot 14 April 2026
2026-04-15Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 8 tot 14 April 2026.
Press release: Unheard Voices – call for submissions
2026-04-14All South African writers who have not had a full-length book published are invited to submit short stories for an anthology to be published in South Africa and the UK by Holland House Books.
Uitnodiging: Dave Pepler op Saterdag 18 April 2026 om 10:00 by NALN
2026-04-10Die Werkgemeenskap Vrystaat van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en die Vriende van NALN Vereniging nooi álle belangstellendes uit na ’n besonderse gesprek (en ruikervaring) oor parfuum.
Persverklaring: “Gekarring aan geskiedenis ’n aanval op historiese waarheid,” sê die FAK
2026-04-10Só sê Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, in ’n sterk bewoorde verklaring oor die voorgestelde wysigings aan die Geskiedeniskurrikulum wat deur Siviwe Gwarube, minister van onderwys, in die Staatskoerant gepubliseer is.
Persverklaring: 2026 se ATKV-Woordveertjies
2026-04-10Die sluitingsdatum vir inskrywings is Maandag 1 Junie 2026.
Nuut by Human & Rousseau: My Rympiesbybel vertaal deur Elsa Silke
2026-04-10Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor.
Nuut by Lux Verbi: Uit die beek 2026 deur Stephan Joubert
2026-04-10Uit die beek is net oor 100 jaar oud in 2026. In hierdie uitgawe begin ons lees by Genesis en lees ook Eksodus, Rut, 1 en 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Jesaja. Ook Markus, 1 Korintiërs, Filippense, 1 en 2 Tessalonisense, 1 en 2 Timoteus. Ons neem die seisoene van die kerkjaar ook in ag. Mag jy vanjaar hoor dat jy aan Jesus behoort.
Pasverskyn: Rooikappie
2026-04-09Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2026
2026-04-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Jakes Gerwel-gesprekke die intellektuele hart van Suidoosterfees
2026-04-09Die Suidoosterfees vind vanjaar van 29 April tot 3 Mei in Kaapstad plaas. Met Tuiste as die feestema, bied die Jakes Gerwel-gesprekke weer ’n tuiskomplek aan ons voorste skrywers, denkers, joernaliste en uitgewers.
Persverklaring: Kortlyste van die SA Akademie se literêre pryse bekend
2026-04-09Die vier kortlyste vir die 2026-inskrywings is pas aangekondig en weerspieël die rykdom en diversiteit van kontemporêre Afrikaanse skryfwerk.
Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2026 – wenners bekend
2026-04-09Die wenners van die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2026 is bekend.
