Invitation and press release: Inaugural WP & Olive Schreiner Memorial Lecture
2026-04-09You are invited to the inaugural WP & Olive Schreiner Memorial Lecture on 14 April 2026 at the University of Cape Town.
Persverklaring: Temmingh plays Temmingh – 9 April 2026
2026-04-08Op Donderdag 9 April 2026 speel Roelof Temmingh jnr sy pa se opwindende klavierkonsert in Kaapstad se stadsaal. Die Temmingh Piano Concerto is nog selde gehoor. Hier is nog inligting.
Gewildste plasings op LitNet: 1 tot 7 April 2026
2026-04-08Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 1 tot 7 April 2026.
Persverklaring: RSG Radioteater, Gebakte pere deur Karin du Toit op Donderdagaand 9 April om 20:00
2026-04-07Karen du Toit is as gesamentlike naaswenner aangewys in RSG se 2025 radiodramaskryfkompetisie, in samewerking met ATKV. Haar radiodrama, Gebakte pere, word uitgesaai op 9 April om 20:00.
Press release: Meeting Murphy at the Masque in Cape Town
2026-04-07Set on a remote hiking trail, Meeting Murphy follows a middle-aged man who comes face to face with his teenage bully. What unfolds is a gripping, darkly funny confrontation that interrogates masculinity, memory, and the lasting scars of schoolyard cruelty, while challenging easy narratives of victim and perpetrator, revenge and reconciliation and nature versus nurture.
Persverklaring: Nanette van Rooyen wen die Sandy Schoeman-prys
2026-04-03Nanette van Rooyen wen die Sandy Schoeman-prys met haar kortverhaal “Die fluistertaal van blomme” waarin emosie, simboliek en taal meesterlik gekombineer word om te wys hoe dit voel om iemand stadig te verloor en tog steeds lief te hê.
Nuut by Penguin: Doodgewoon mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman
2026-04-02Bendes in die Kaap is weer op mevrou Smit se spoor. Sy sal self moet ingryp as sy haar doodgewone lewe wil behou.
Nuut by Human & Rousseau: Kleinkat 2: Perspektief deur Dav Pilkey
2026-04-02Welkom terug in die kreatiewe wêreld van Kleinkat se strokiesklub waar een-en-twintig paddavissies die kunsklas onderstebo keer!
Pasverskyn: Op die spoor van die Stasiemoordenaar deur Julian Jansen
2026-04-02Van 1986 tot 1994 word die Kaapse Vlakte geterroriseer deur die Stasiemoordenaar – 22 jong seuns en mans verdwyn spoorloos. Sommige van die liggame is later gevind, maar meeste van die moorde is nooit opgelos nie. Norman Simons, in 1995 skuldig bevind aan een van die moorde, is in 2023 op parool vrygelaat.
Persverklaring: Herman deel kosinspirasie vir Paasfees
2026-04-01Die bekende TV-sjef en bekroonde kosskrywer Herman Lensing vier vanjaar Paasfees met ’n spesiale episode van ’n buitelug-eetervaring op die idilliese Wes-Kaapse dorp Koringberg.
Persverklaring: Kortlyste van die Andrew Murray Desmond Tutu Prysfonds 2026 bekend
2026-04-01Die kortlyste vir die boekpryse wat op 29 Mei 2026 toegeken word is pas bekend gemaak. Die pryse dien veral as aansporing en erkenning vir skrywers om gehalte publikasies op teologiese en Christelike gebied in al ons landstale te lewer.
Persverklaring: Die soektog na nuwe talent begin weer by Suidoosterfees
2026-04-01Die Suidoosterfees se Talentsoektog-kompetisie bied vanjaar weer die geleentheid aan amateurkunstenaars om hul talent aan die wêreld bekend te stel.
Persverklaring: Wenners, legendes en klassieke klanke in RSG se nuwe radiodramaseisoen
2026-04-01RSG se eerste radioteaterseisoen van 2026 is ’n fees van eietydse en klassieke werk en sluit in ’n sonderlinge radioverwerking van sir Peter Shaffer se veelbekroonde Amadeus met André Rossouw en Marthinus Basson in die hoofrolle.
Persverklaring: RSG Radioteater se Meeu-rus deur Jana Nortier op Donderdagaand 2 April om 20:00
2026-04-01Jana het vir lank die rol van Sussie vertolk in die sepie, Villa Rosa. Sy het veral bekendheid verwerf met die Wimpy-advertensie, waarin haar karakter gesê het: "Ag Henry, I love it when you talk foreign."
