
Foto-erkenning: The Loves Of Eirlys op Pixabay. ©2021 The Loves of Eirlys, gepubliseer op 4 Februarie 2021. Gepubliseer onder die gratis lisensievoorwaardes van Pixabay.
Is jy in graad 11 en veroorsaak enige gesprekke oor suiker dat jy gedurende die skoolvakansie wil begin soetgoed bak? Hier is drie brokkies goeie nuus. Hier onder is ’n vraestel en memorandum waarmee jy vir volgende kwartaal se Afrikaans Huistaal-eksamen kan voorberei, dis in PDF beskikbaar – en dit is gratis. Die vraestel bevat lekker voorbeeldvrae wat met suiker te doen het; dit gaan nie eens soos werk voel om die vrae uit te werk nie! Boonop sal beter voorbereiding en oefeninge met voorbeeldvrae jou punte kan laat opskuif. Goeie redes om die vraestelle vir volgende kwartaal in gedagte te hou terwyl jy in die kombuis doenig is!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:

