Persverklaring: Despatch-boekmakietie

  • 0

Aangebied deur die ATKV-takke in Despatch

22 Augustus 2026

Gaste

Mike Bolhuis, Chris Botes, Carina Stander, Hannes Visser, Jan Vermeulen, Vincent Oliphant, Tertius Janse van Rensburg, Sandra Skinner en Stefanus Viviers

Program

10:00 - 10:40 Jan Vermeulen (Gesels oor sy skryfwerk)

10:45 - 11:25 Izak de Vries, Nico Schamrel & Hannes Visser (Gesels oor skrywers en lesers)

11:30 - 12:10 Stefanus Vivier (Die spoegvanger)

12:15 - 12:45 Tertius Janse van Rensburg (Gesels oor sy skryfwerk)

12:45 - 13:15 Middagete

13:15 - 14:15 Mike Bolhuis (Valskermbataljon)

14:15 - 14:45 Vincent Oliphant en Hannes Visser (Gedigte)

14:45 - 15:25 Sandra Skinner (Die skuld wat bloed betaal)

15:30 - 16:10 Carina Stander (Die Bergengel-reeks)

16:15 - 16:45 Chris Botes (Gesels oor Annelie Botes)

19:00 Duiwelsbrood, geskryf deur Annelie Botes, opgevoer deur PEAAT

Kostes

R200 vir die volle dag (insluitend die
ATKV-tak PEAAT se produksie Duiwelsbrood)

R100 vir die ATKV-tak PEAAT se produksie Duiwelsbrood

R30 per boekbespreking

Kaartjies beskikbaar op web tickets!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top