
Hierdie grafika is deur die opsteller van die vraestel ontwerp en kom in die vraestel voor.
Is jou kind in graad 1 en galop die jaar te vinnig na jou sin? Hier is ’n Afrikaans Huistaal-vraestel wat almal kalmer sal maak. Die vraestel is deur Tharina Joubert opgestel en is gratis hier beskikbaar. Klik op die skakels om die vraestel en memorandum in PDF af te laai.
Hier is die memorandum in PDF.
Lees ook:

