Persverklaring en uitnodiging: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-Werkgemeenskapbyeenkoms, 26 Augustus 2026

  • 0

Hiermee word u en u gade/metgesel en gaste vriendelik uitgenooi na die volgende byeenkoms van die Werkgemeenskap Potchefstroom. Nielede is ook hartlik welkom.

Datum:            Woensdag 26 Augustus 2026

Tyd:                    17:00

Plek:                  Hibried (in persoon en virtueel), Potchefstroomkampus van die NWU, gebou G23A, lokaal 102 en virtueel via Zoom

Gasspreker:    Frik van Niekerk, professor in Ingenieurswese, NWU

Onderwerp:    Wetenskaplike rewolusie en reformasie

Toelating:        Oop

Taal:                Afrikaans, met ’n tolkdiens na Engels
(English interpreting services will be provided.)

Virtuele skakel:

https://zoom.us/j/93539321192?pwd=2E1WzxuLwneGlAs2pE0D9vBrattxnD.1

Meeting ID: 935 3932 1192

Passcode: 924075

Almal is welkom en u kan gerus hierdie uitnodiging aan ander persone stuur wat daarin sou belangstel.

Beste wense

Jat du Toit

Voorsitter: Werkgemeenskap Potchefstroom

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

E-pos: jat.dutoit@nwu.ac.za / Sel: 082 856 4200

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top