Afrikaans Huistaal: Graad 5-vraestel en memorandum, derde kwartaal

  • 0

StockSnap op Pixabay, ©Stocksnap gepubliseer op 4 Augustus 2017.

Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Afrikaans Huistaal as deel van jou toetsreeks? Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestelle en memoranda af om jou met jou voorbereiding te help.

Klik hier om die vraestelle en memo’s gratis in PDF af te laai (die memoranda is onderaan die vraestelle).

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top