
Turksvy Publikasies en die Ampieteater nooi u na die bekendstelling van Geloof in God is poësie deur Danie van Zyl.
Danie van Zyl sal in gesprek wees met Daniel Hugo.
- 16 Oktober 2026
- Murraystraat 11, Wellington
- 18:00 vir 18:30
- Boekverkope: kaart, kontant
- RSVP: Whatsapp 083 308 6305
- Wyn, sop en brood sal bedien word

