Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing

  • 0

“Beendere en ander oorblyfsels in DJ Opperman se Dolosse” (1963) deur Andries Visagie.

Die DJ Opperman-gedenklesing vind by STIAS, Maraisstraat 10, Stellenbosch, plaas op 15 Oktober 2026 om 18:00 vir 18:30. Dit kan in persoon bygewoon word, of met MS Teams.

RSVP: wae@sun.ac.za

*

Bones and other remains in Dolosse (1963) by DJ Opperman

RSVP: wae@sun.ac.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top