
©Geralt op Pixabay, gepubliseer op 20 Junie 2020
Is jy in graad 7 en behandel julle priemfaktore in Wiskunde? Hier kan jy Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum aflaai om jou met jou eksamenvoorbereiding te help.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:

