Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Die influencer

Stefaans Coetzee Fiksie 2026-08-21

"Ek sweer, ek haat vroue se sesde sintuig meer as ’n spieël. Mia lees nooit iets wat ek skryf nie – nooit! – totdat ek iets oor óns skryf. Dan koop sy Kuier en blaai heel eerste na die kortverhaal."

Wanneer stilte raas

Edna Tolmay Fiksie 2026-08-21

"Dolf kyk weer af na die foto’s. Na die gesigte. Na die mense wat tegnies familie is, maar soos vreemdelinge voel."

Wintersee

Jeanne Henning Els Poësie 2026-08-21

"jou grys oë
verspikkel met 
groen woon in 
my kruietuin"

Hadida

Jo-Ann Scholtz Poësie 2026-08-21

"Maar die skreeuende
grootbekvoël 
het vir my gelag"

Rymstories: "Die Skilder in die Groot-Karoo"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-08-19

"Vir hom ’n uitspattigheid, dié geklets
Want diep deur die grense van sy talent gekwets
Staan hy uur na uur na nat verf en tuur."

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Reënboog in die nag

Cornelius Henn Poësie 2026-08-13

"Hoe lank nog hierdie nag?
Hoe lank dryf die reënboog mooi en onmoontlik,
net buite my greep"

The gods didn’t really know

Martin Labuschagne Poësie 2026-08-13

"I took the liberty of my pen
and scribbled on parliament’s wall"

Diana

Jeanne Henning Els Poësie 2026-08-13

"’n vergane 
sprokie gebêre in 
’n houtkis op ’n kanonwa"

Verpletter

Ansie Nel Poësie 2026-08-13

"My lyf ’n ou, droë boom die takke rigied
tog, die sappe van my hart jonk, viriel
wil voel, wil droom en voluit leef."

Die rooiblom van Kepler

Etienne Lombard Fiksie 2026-08-13

"Die windpompe draai stadig in die dun atmosfeer. Die koolstofvesellemme glinster in die oranje aandgloed. Drikus Richter staan by die grensdraad van Kepler-Rus en kyk uit oor die vlaktes waar niks groei nie. Nog nie."

Middernag op die dek

Cornelius Henn Poësie 2026-08-06

"Maria se duif sprei wit vlerke oor blou water.
Haar woorde bou elke dag ’n nes in my hart"

Manifesto: a rhyme

Martin Labuschagne New writing 2026-08-06

"casting upon (y)our darkest depths
the wisdom of the grave
and the damnation of daylight"

Stormdenke

Jacques Wessels Poësie 2026-08-06

"duisende vingers
aan swart rots
soutwater bestaan"

Vuurvliegie

Salomé Borngräber Poësie 2026-08-06

"In die grou van die skemeraand
knipoog-wink jou liggie vir my"

Die web

Edna Tolmay Fiksie 2026-08-06

"Johanna was nie ’n engel nie en sy het nooit so voorgegee nie. Maar sy breek nie. Sy verander rigting. Sy breek nie in storms nie. Sy verander koers."

Om te beïnvloed

Hannes Stander Fiksie 2026-08-06

"Haar online en ware lewe het saamgesmelt. Sy tree die heeltyd op asof sy voor die kameras is en skakel feitlik nooit af nie. Sy sê sy moet ‘always on’ wees. In haar kop is sy alewig aan die influence."

Rymstories: "Die Klipsnyer"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-08-03

"Van klip gaan ’n uitstraling uit ’n intelligensie
Die klip het pyn en is van nature
Terneergedruk en swaar van gemoed;
Fantásties is sy gedagtegoed"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Kliphart

Cornelius Henn Poësie 2026-07-30

"Ons is die onthouers,
draers van die woestyne se middaghitte."

Klankgrens

Jacques Wessels Poësie 2026-07-30

"Musieksleutels
hang aan vyf drade
soos biltongstukke vasgehaak"

Uit ’n diepe sluimering

Martin Labuschagne Poësie 2026-07-30

"die sterre respondeer met die glim van maanlig,
maar jou stilte bly"

Top