Die rebellie

  • 0

Foto: Canva

Die rebellie

Ek is Spartacus en ek staan op teen al die skynheiliges

Hulle mettie lang kennebakke wat Sondae innie kerk voor almal belowe dat hulle julle nog sal straight bid
Hulle mettie spoilt-brat-willie-werker-kinders wat saans julle se drome try vrek bid

Ek spoeg hulle se ongevraagde beloftes trug in hulle se gevriete en ek kak al my kak uit op hulle se verdoemende gebede!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top