Kaapse surfer

  • 0

Foto: Canva

Kaapse surfer

Daar was ’n surfer in die Kaap
Wat met sy perde surf én slaap
        Wolraad sien ’n skip
        Sinkend soos ’n klip
Hy’t al die blonds éérs opgeraap!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top