Antjie Somers

  • 0

Foto: Canva

Antjie Somers

Daar was ’n drag queen-psigopaat
Wat saans na donker steel tot laat
        Kinders vrees sy sak
        Die slegte lae lak
Hy word na jare steeds gehaat!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top