Sin maak

  • 0

Foto: Canva

Sin maak

Ek hoor jou
ek sien jou
ek lees jou
ek laat jou gis
in my
tot jy as nuwe woorde
in my opdaag,
uitgekristalliseer
en ek,
ek kan jou uitpasseer
in netjiese gelid
as my sin maak
op wat die lewe dalk leer.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top