Ontwaking

  • 0

Foto: Canva

Ontwaking

hoor jy die vrolike tjirp
van ywerige gevleueldes
en sien jy die spruitsels
aan verdorde takke –
beleef jy ook die son
se vroeëre ontwaking
en warmer kus ...
dis mos die natuur se voorteken
van ’n nuwe begin

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top