Die ou grote

  • 0

Foto: Canva

Die ou grote

Daar was ’n heng’laar in die Strand
Hy vang ’n grote selakant
        Hy braai toe die vis
        Maar kla nou dit is
Smaakloos en te lank in die tand!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top