Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Die hawemuur

Johan van der Merwe Poësie 2026-05-07

"Ons staar na die see
sonder ’n woord,
want alles
is reeds gesê."

Seemeeu

Carlie Schiel Poësie 2026-05-07

"tot die Wil haar elders
heen laat beur."

Die swart hond het nie ’n naam nie

Tania Colyn Poësie 2026-05-07

"Die swart hond lek die trane van my wange af
sy staan met afwagting en swaai haar stert
buite daardie deur van jou herinnering."

Droogte

Anton van Rensburg Poësie 2026-05-07

"As God in sy toorn hulle witwarm brand,
knak klein koppies krakerig af na die sand."

Wenner van die Sandy Schoemanprys: Die fluistertaal van blomme

Nanette van Rooyen Fiksie 2026-04-30

"Sy staar met triomf na die emmers en kanne en potte vol blomme. Pers flappe, vlamlelies, bosse magrietjies, affodille, oleanders, botterblomme, krisante, twee strelitzias en een rooi hibiskus."

Oorgeërf

Megan Lombard Poësie 2026-04-30

"om te sweer jy sal nooit word soos wat jou grootgemaak het nie"

Spel

Nato Zondagh Poësie 2026-04-30

"haar streling oor die liggaam van haar minnaar,
beantwoord hy in sy
volronde, suiwer bariton"

Boxing Day op Beaufort-Wes

Hannes Stander Poësie 2026-04-30

"Waar vind ek vir Gert Vlok Nel
wat beautiful woorde sing-vertel"

Ver gaan loop

Johan van der Merwe Poësie 2026-04-30

"ek het ver gaan loop,
baie gestruikel,
baie geval en verdwaal"

Rymstories: "Die Uiljagter"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-04-28

"Onverwags, stil, oordag ’n uil, onvanpas
Stip sit hy daar en staar, op dié dag wat was."

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Hy self

Celestie du Plessis Poësie 2026-04-23

"Sou daar ’n lewende gebed iewers wees,
’n wese in beide dankbaarheid en smeking."

Die [p]resence [e]ndurance [n]ostalgia

Fazel Dick Poësie 2026-04-23

"En ek was weer myself,
daarom hou ek my vriend,
die pen,
stywer vas"

’n Flentertjie geluk

Susanne Pretorius Poësie 2026-04-23

"Gee jy die appel en ek die ui
dan koop ek ’n flentertjie geluk"

Treffer

Jeanne Henning Els Poësie 2026-04-23

"pas voor
die son sak
jaag jy oor die
rooi verkeerslig"

Gee haar ’n soen van my

Fazel Dick Poësie 2026-04-16

"Nooit het ek geweet dat iemand so klein
soveel groot leemtes sou vul nie."

Seun op die slagveld

Susanne Pretorius Poësie 2026-04-16

"in ’n hoek die skadu van ’n soldaat
gesig onleesbaar, oë wat stip staar;
die seun op die slagveld agtergelaat"

Witborsduif

Morné du Preez Poësie 2026-04-16

"Vere wit en pronk
vlerke vonk
uitgestrek;"

Word stil en leef

Jacomina Bonthuys Poësie 2026-04-16

"Ek wil skanse om my oprig nou
wat my stilte hier binne my sal laat stol"

Rivier

Jeanne Henning Els Poësie 2026-04-16

"en die
visarend uit sy
woestynboom roep"

Verslag oor die 2026 ATKV-Digskool by die Louwhuis Museum, Sutherland

Gerard Scholtz Slypskole 2026-04-14

"Dit was ’n volgepakte program met intense werkswinkels oor versbou, beeldspraak, ritme en styl. Daar was genoegsame ruimte vir kreatiewe denke en stimulasie."

Top