
Hy wil, inhalig, die dun winde van die swawel
Die aarde se ronde wang, die kantel die salig
Van die vlakte in sy palm vang.
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
YouTube-skakel na die onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=FLsm2a5K5_w


Kommentaar
Etienne het hier so eg 'n verlange vasgevang.
Lieflike swenk van vers en die leser wat die swawel in sy swiep vasvang.