Etienne van Heerden

Etienne van Heerden is skrywer en Hofmeyr-professor in die Skool vir Tale en Letterkundes aan die Universiteit van Kaapstad. Hy is stigter-redakteur van LitNet, wat in Januarie 1999 aanlyn gegaan het nadat hy ’n voorstel vir ’n aanlyn-boekejoernaal aan 24.com gemaak het. Sedertdien het hy LitNet uitgebou en bestuur. Hy dien as redakteur en mede-eienaar van LitNet in die LitNet-bestuurskomitee en is ook besturende direkteur van die art 21-maatskappy LitNet Akademies, wat die geakkrediteerde inhoud in LitNet se node vir akademiese skryfwerk bestuur.

Seen elsewhere: Artisanal/Ambagtelik

Etienne van Heerden Books and writers 2026-07-30

"I will be proud to publish under such a seal, just as farmers are who produce meat under the formal Karoo Lamb seal."

Rymstories: "Die Halfblinde"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-07-20

"Jy hoef nie die see te sién nie
Want lank voor die sien voel jou vel
Die soutwind oor hom veeg"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Swawelvanger"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-07-09

"Hy wil, inhalig, die dun winde van die swawel
Die aarde se ronde wang, die kantel die salig
Van die vlakte in sy palm vang."

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Filosoof"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-06-22

"Anderkant die dun membraan,
Waarop die sonlig dans en ook saans die maan"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Swyger"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-06-08

"Na hierdie afgeleë dorp het hy gekom
In hom die wond van haar en hom"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Vlaktenaar"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-05-25

"Jy onthou die Aga van jou moederskoot
Die gul bolle gekleurde breiwol
Jou pa se uittel van lone in sjielings en pennies"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Sprinkaanslaner"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-05-11

"Soms is beter as vrede die dreuning
Van nóg ’n oorlog hy sien dit as ’n seëning"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Uiljagter"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-04-28

"Onverwags, stil, oordag ’n uil, onvanpas
Stip sit hy daar en staar, op dié dag wat was."

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Stasiemeester se Vrou"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-04-14

"Gereeld kom die trein donderend van die suide aan
Sy fluit skeur turksvyblare oop en split die maan"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Wildbewaarder"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-04-01

"Ook die mierleeu lê en wag, só wag
Die luisterende vlakte op die reën om genade"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Pryssanger"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-03-17

"Geprys die ystervarkpen dun besnede
In die voetpaadjie tussen spore en grassies"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Rolbosman"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-03-12

"Die wind deur die rolbos sing ’n droewe psalm
Die lyk roer in sy kerkpak lig ’n bleek handpalm"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Innige"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-03-02

"Wees innig digby pyn, in die aangesig
Van lyding, self toegedien, gadegeslaan
Of ervaar."
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Ongeluksvoël"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-02-26

"Jakkals verlang na wolf se vrou
Is gemis muskeljaat wat in sy vanghok grou?"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Rymstories: "Die Spookvanger"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-02-16

"Hy kom uit die land van weerlig aan
Uit die land van kanniedood die skuinstiep maan"

Top