
Vir hom ’n uitspattigheid, dié geklets
Want diep deur die grense van sy talent gekwets
Staan hy uur na uur na nat verf en tuur.
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
YouTube-skakel na die onderstaande video: https://youtu.be/EsNlMBitUmM


Kommentaar
“Jy voel verlate. Ek verstaan. Maar jy behoort nie aan jou eie doek of jou eie pyn nie. Jy behoort aan Hom.”