
Van klip gaan ’n uitstraling uit ’n intelligensie
Die klip het pyn en is van nature
Terneergedruk en swaar van gemoed;
Fantásties is sy gedagtegoed
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
YouTube-skakel na die onderstaande video: https://youtu.be/OiNfdWkuSmA


Kommentaar
Klipsnyer, kap vir jou twee tafels uit,
wat die wet met 'n ligstraal uit die rots bevry -