Die kleur van my drome

  • 0

Foto: Canva

Die kleur van my drome

die kleur van my drome het getaan
die swart het vergrys
die wit het verbleik
en reënboogvisioene
het haarself onttower
net kleurlose glimlagte
het bly staan

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top