
Foto: Canva
Helmgebore Jan
Helmgebore Jan in ’n park
Plaas sy karavaan in die mark
Hy voorspel vloede
Vader behoede
Intussen bou Jan aan sy ark!
1
Foto: Canva
Helmgebore Jan
Helmgebore Jan in ’n park
Plaas sy karavaan in die mark
Hy voorspel vloede
Vader behoede
Intussen bou Jan aan sy ark!
1
Kommentaar
Uitstekend. Hannes, jy laat my nou baie diep dink. Ek het 'n tyd terug 'n video gesien op Facebook van die Breederivier in volle vloed en wraggies, daar was 'n karavaan wat teen 'n goeie spoed rivieraf gedryf het! Ek wonder maar net...
https://share.google/nmmYk81WWZZvmdtbI