Leatitia de Waal

  • 5

Foto: Canva

Laetitia Deborah de Waal
Het pille vir vetsug gaan haal
        Seg die apteker:
        “Jy is verseker
Nie vet nie, maar hoog op die paal!”

  • 5

Kommentaar

  • Juliette Immelman

    Kyk, daardie fout moet jy nooit maak nie! Baie snaaks! Maar erger nog is wanneer jy iemand gelukwens met die "paal-status" en sy gluur jou aan en vertel jou dat sy verseker nog nie daardie paal gehaal het nie.

  • Hannes Stander

    Baie dankie vir julle kommentaar, Heidi en Juliette. Laetititia Deborah het wel hierdie paal gehaal, maar dit was baie duidelik nie die plan nie! - Truitjies brei en die nappy drill is haar voorland 😉

  • Hannes Stander

    Dagsê Dr Swathe, baie dankie vir daardie gewaardeerde woorde. Ek is bevrees dat ek nie met Philip limeriek-gewys kan kompeteer nie. Om die perfekte limeriek te skryf, is eintlik vrek moeilik. Ek sukkel en skaaf soms vir dae met net vyf versreels! Baie dankie weer eens!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top