Professor Van Wyk

  • 0

Foto: Canva

Professor Van Wyk

Professor Van Wyk (érg verstrooi)
Raak verloof aan Hanna du Toit
        Die troudag loop hy
        die kerk héél verby
En trou toe met Rachel du Plooy!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top