Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Rymstories: "Die Stasiemeester se Vrou"
2026-04-14"Gereeld kom die trein donderend van die suide aan
Sy fluit skeur turksvyblare oop en split die maan"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Die ongelowige
2026-04-09"Wanneer die Vader
Die vleeslike tempel sloop
Bly oor: Liefde, Geloof en Hoop"
Kartondoos in die reën
2026-04-02"Jy struikel oor die balk in jou eie oog,
wys met ’n vinger na die splinter in myne."
Rymstories: "Die Wildbewaarder"
2026-04-01"Ook die mierleeu lê en wag, só wag
Die luisterende vlakte op die reën om genade"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Ek dra jou aan die Here op
2026-03-26"Ek dra jou aan my Here op
Slegs Hy sal die storm binne jou kan stop"
Fluitjie
2026-03-26"Daardie fluitjies was nie simbolies nie. Hulle was nie metafore nie. Hulle was mense wat probeer keer dat iets onherroepliks gebeur."
