Tyd

  • 0

Foto: Canva

Tyd

Om te wag
laat pyn
’n ongedurige gees.

Wanneer die uurglas leegloop
en jy skuifel
op hoë sitplekke,
reeds deurgeskif,

waar kennis en tyd een word
op die ronde aarde,
gebuig in ongemaklike hoeke

jy voel
om te rol.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top