Pieter Fourie

Tyd

Pieter Fourie Poësie 2026-06-25

"waar kennis en tyd een word
op die ronde aarde,
gebuig in ongemaklike hoeke"

Smeltkroes

Pieter Fourie Poësie 2026-06-19

"skerwe van onthou
wat stadig herskep,
herorden,
gerig word ..."

Heling

Pieter Fourie Poësie 2026-06-11

"Maar een hand
bring weer rus,
bring weer asem"

’n Vraaggesprek met Pieter Fourie – teaterman, digter en woordkunstenaar

Marlene Malan, Pieter Fourie Skrywersonderhoude 2021-11-15

Marlene Malan het ’n onderhoud met Pieter Fourie gevoer toe sy debuutdigbundel in 2017 verskyn het. Dis nog nie elders gepubliseer nie: "Die kunstenaar bly maar deur die eeue heen die vlermuis van die samelewing. Onaansienlik, oënskynlik blind, ’n nagding, en hy maak aaklige geluide ..."

Top