Die tikkop op die hoek

  • 0

Foto: Canva

Die tikkop op die hoek

Sy oë is hol, sy lyf is maar net been,
die lewe het hom klaargemaak, hy’s heeltemal alleen.

Hy’t begin met ’n pypie net om te vergeet,
nou’s hy ’n skaduwee wat sy eie siel opvreet.
Grootword beteken djy moet daai lines miskyk,
anders gaan djy vinnig innie sypaadjie verstik.

Die tikkop op die hoek.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top