Die tikkop op die hoek
2026-06-25"Sy oë is hol, sy lyf is maar net been,
die lewe het hom klaargemaak, hy’s heeltemal alleen."
Gay-wies
2023-08-17"praat nooit van haar man se gejôlery
in hul huwelik nie
en hoe sy ok maar smag vir die Here-hand
om haar deur te dra nie"
Selfmoord
2023-01-26"geen winkel kan aan my
verkoop
wat ek verloor het nie
en geen bedrag geld kan
my storie aanhou nie"
